LISTEN ON

DOWNLOAD “We’ll Rise” SONG AND LYRIC VIDEO FREE

Sosiale media

FACEBOOK

Rudi Muller
Rudi Muller1 week ago
Wanneer jou gesondheid jou toets onthou:
God is steeds jou Geneesheer.
Sy krag word juis in jou swakheid volbring.
Rudi Muller
Rudi Muller
Rudi Muller1 week ago
Shalom

Mag die Here jou vandag seën, jou beskerm en Sy vrede oor jou lewe bring. Wat jy ook al vandag in die gesig staar onthou, Sy genade is genoeg en Sy teenwoordigheid gaan saam met jou.

“Die Here sal jou seën en jou behoed… en aan jou vrede gee.” – Númeri 6:24-26

Kies vandag om in Sy vrede te leef.

#GeloofsMinuut #Shalom #Vrede #Seën #Genade #VertrouOpGod
Rudi Muller
Rudi Muller1 week ago
Shalom.
Meer as vrede, dit is heelheid in God.

#GeloofsMinuut #Shalom #Vrede #VertrouGod
Rudi Muller
Rudi Muller
Rudi Muller2 weeks ago
Nederigheid is nie om minder te wees nie, dit is om God meer te maak in jou lewe.

“Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.”
Jakobus 4:10

Kies vandag om minder op jouself te fokus en meer op Hom.

#GeloofsMinuut #Nederigheid #Geloof #VertrouGod
Rudi Muller
Rudi Muller
Rudi Muller2 weeks ago
Manne, liefde is nie net iets wat ons sê nie, dit is iets wat ons wys.
Wees lief vir jou vrou soos Christus liefhet met geduld, eer en opoffering.

#GeloofsMinuut #Liefde #Huwelik #BybelseWaarheid #ManVanGod
Rudi Muller
Rudi Muller
Rudi Muller2 weeks ago
Minder van my. Meer van Jesus.
Dis waar ware groei en vrug begin.

#GeloofsMinuut #MeerVanJesus #VrugDra #Geloof
Rudi Muller

INSTAGRAM

TELEGRAM